Loader

Recipes from Ingredient: gemengde speserye

Paasbolletjies – Hot Cross Buns 

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.1 / 5)

Die lekkerste van Paasfees Paasbolletjies  en Kerrievis 1kg koekmeel 20 g kitsgis 180 g bruinsuiker 15 ml kaneel 5 ml neutmuskaat 15 ml gemengde speserye Âœ tl sout 5 ml bakpoeier 5 ml koeksoda skil van suurlemoen – fyn gerasper – 1 tl skil van lemoen – fyn gerasper – 1 ...

Read more

Soet Patat Plaatkoekies

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.5 / 5)

Die plaatkoekies smaak heerlik. Hierdie is ‘n baie lekker manier vir jou kinders om groente in te kry. . Jy benodig: 1 groot patat, geskil, gekook met 3 el suiker tot sag, water dreineer en fyngedruk. Laat afkoel (werk ook goed met oorskiet patats) 2 eiers 250 g bruismeel Ÿ ...

Read more

Charl se Oudtydse Soetkoekies

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4 / 5)

Hierdie is ‘n baie ou resep uit die laat 1800’s. Ek het dit aangepas na die metrieke stelsel om afmeet van bestandele te vergemaklik. Dis ‘n groot resep vir baie koekies, maar hulle hou nie lank as die kinders dit eers ontdek het nie. Bestandele: 750g margarien. 2,5 kg koekmeel. ...

Read more

Brandewyn en Rosyntjie Potpoeding

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4 / 5)

Stroop : 4 kop kookwater 2 k suiker 2 el botter 1 kop brandewyn 2 el botter 1 tl karamel essense In ‘n lekker groot kastrol wat mooi kan seel; bring alles saam tot kookpunt, roer tot suiker opgelos is Maak gou die beslag: 3 groot eiers geklits – kamertemperatuur 2 kop ...

Read more