Recipes from Ingredient: biltong
Doopsous en Smere
Avo & MaasMaak avokadopeer, bietjie suurlemoensap en maaskaas saam fyn.Kaas, Appel & SultanasGerasperde kaas, gerasperde appel en sultanas op brood.Kaas & BlatjangGerasperde kaas en blatjang.Kerrie-eierDruk ´n hardgekookte eier fyn met mayonnaise, jogurt en ´n knippie kerriepoeier.Linda-broodjieFyn opgesnyde groen soetrissie en ui saam met kaas op brood waarop botter en blatjang ...
Read moreBiltong en Kaas Rots Beskuitjies
Lekkerste peuselhappies vir om die vuur, vir die kosblik of sommer vir die lekker daarvan. Jy benodig: 1kg BruismeelKits Kaassouspoeier, 2el opgehoop (Knorr)250g Botter – yskoud1 kop gerasperde cheddar kaas1½ kop fyn klam gekefde biltong½tl rooipeper (cayene peper)½tl Vars gemaalde swart peperbietjie melk Voorverhit oond 180C In ‘n lekker groot ...
Read moreMaklike Biltong Patee
Dit is die perfekte voorgereg. Bedien met sout koekies of ‘n Fransebroodrol. Lekker vir ontbyt saam warm gebakte skons 150g biltongpoeier ( of fyn gerasperde biltong ) 230g gewone roomkaas 60 ml vars lopende room – nie geklits gemaalde swart peper na smaak 1 el fyn vars geskroeide en gemaal ...
Read moreSlapdeeg Biltong en Kaas Pasteitjies
Ideale happie vir middagete,vinnig om te maak, lekker vir vingeretes; selfs lekker kosblik idee. Almal gaan hiervan hou ! . Slapdeeg: 1 kop melk ½ kop kookolie 2 groot eiers – kamertemperatuur 1 kop koekmeel 1 tl bakpoeier aromat na smaak cayenne peper na smaak (rooipeper) ½ tl sout . ...
Read moreBiltong en Kaas Paptert
Heerlik saam braaivleis of enige bygereg of sommer op sy eie Vir die pap: 1,25 liter water 1 tl sout 2½ kop mieliemeel 1 groot blik geroomde suikermielies ½ tl gedroogde tiemie . Bestanddele Tert: 4 el botter 1 ui, gekap 3 knoffeltoontjies, gekneus 1 pakkie knopiesampioene ; skyfies gesny 1 groot ...
Read more