Recipes from Ingredient: appelkoos konfyt
Kerrie vir kerrie en rys (Ouma Elsa se resep)
Benodighede:5 Uie25 ml Kerriepoeier4 tl. Gemmer2 1/2kg Maelvleis5 Eetlepels Appelkooskonfyt1 tl Borrie4 tl Sout200 ml Asyn2 1/2 Eetl Tamatiesous2 1/2 Eetl Mielie blom (Mezina)2 Ekstrak blokkies (OXO)500 ml Kook water Metode Braai uie, kerriepoeier, gemmer en maalvlais tot goudkleurig. Voeg dan die konfyt, borrie, sout, asyn , tamatiesou, Mielieblom, blokkies ...
Read moreAPPELKOOSBOTTER OONDGEGEBAKTE SNOEK
In die oond net so lekker. Snoek sy eie unieke lekker smaak, met die lekker van hand eet saam brood en in spanning die grate uit te haal.vir die volgende happie heilsaamheid So gemaak ± 1.5 kg snoek – ontdooi3 suurlemoenekoppie appelkooskonfyt2 el vars gemmer, fyn opgekap6 knoffeltoontjies – 4 ...
Read moreKoffie & Cream Malvapoeding
Ou gunsteling ‘n lekker twist ! 1 kop strooisuiker 2 x-tra groot eiers – kamertemperatuur 2 el appelkooskonfyt 2 kop koekmeel 1 tl koeksoda 1 knippie sout 3 el botter 1 el asyn 200 ml volroom melk gemeng met 1 tl vanielje geursel . Vir die sous: 250 ml vars room ...
Read moreBobotie Pot Pasteitjies
Nie net vinnig om voor te berei nie, maar sal sommer ook jou sak pas, ‘n smul randrekker. Jy kan een groot pastei maak of in 4 kleiner individuele pot pasteitjies . 1kg topside maalvleis 1 groot ui, opgekap 4 knoffeltoontjies, gekneus en opgekap 80 ml kookolie 1 el asyn 2 ...
Read moreKerrie Bakkies
Heerlike ontbyt idee of selfs ‘n lekker ligte maaltyd. Wenk: jy kan ook blikbekers gebruik vir die lekker resep (genoeg vir 4-6) Vir die maalvleis: 500g bees maalvleis 2 el kookolie 1 ui, fun gekap 2 knoffeltoontjies, gekneus en gekap I lourierblaar 2 el kerriepoeier 2 el tamatie puree 1 ...
Read moreRump Steak Kerrie Sosaties
2 van my gunstelinge in 1 – Die eenvoudige maar vingeraflek lekkerte resep die wag werd 2 kg Rump steak (matured) maak seker hy het tog ‘n goeie lagie vet Marinade: 4 groot uie, ringe gesny 100 ml kookolie 125 ml vars suurlemoensap 150 ml bruinasyn 300 ml kookwater 2 ...
Read moreKerriehoender Frikkadelle
Die is trooskos, maklik en eenvoudig om voor te berei en bonus, min skottelgoed 1kg hoender maalvleis 2 knoffeltoontjies – gekneus , opgekap klein soet groen rissie (green pepper) – fyn gekap 1 tl gedroogde rissie vlokkies 1 tl sterk kerriepoeier mespunt fyn gemmer 1 sny dag oue witbrood – ...
Read moreBlinkbek Goue Hoenderdye
Hierdie hoenderdye word eers lekker bros gebraai en dan met die lekker taai sous bygedam om dit nóg lekkerder te maak 1.5 kg hoenderdye sout en peper na smaak 4 el botter 2 el kookolie 1 el mielieblom 125 ml sojasous 8 el bruinsuiker 4 el heuning 2 el appelkooskonfyt ...
Read more“Jam Donuts” – Oliebolle
Ek is seker ons almal het met die bederf grootgeword Jy het nodig: 400g koekmeel 1tl sout 10g kitsgis 1tl suiker 45ml water 160ml melk 1 groot eier – geklits ¼ kop botter . *Olie vir diepbraai *Strooisuiker om in te rol *Konfyt van jou keuse Sif die meel, sout ...
Read moreOondgeroosterde Varkpens
Een van die lekkerste vleisstukke van ‘n varkie. Min moeite, eenvoudig, maar lekker ! + – 1½ kg varkpens (pork belly) – spekbolaag in repies gesny, tot teenaan die vleis 3 el growwe sout 15 ml growwe gemaalde swart peper ¼ tl fyn naeltjies 3 el appelkooskonfyt . Voorverhit die ...
Read more