Recipes With Course: Braaigeregte
Springboksosaties
2 kg springbokboud, ontbeen2 – 3 uie, gehalveer en geblansjeerOngeveer 40 sagte, droë appelkose Marinade15 ml mosterdpoeier125 ml tamatiesous15 ml donker sojasous45 ml perskeblatjang5 ml appelkooskonfyt30 ml wit druiwe-asyn2 knoffelhuisies, fyn gedrukSout en peper na smaak Sny die vleis in ewe groot blokkies. Week ‘n handvol houtsosatiestokkies vir 30 minute ...
Read more“Flamed Grill” T-Bone
Die lekkerste manier van Steak Braai. Sodra die hout vuur goed aan die gang is, en kole het maar genoeg vlam ook, sal die braai proses vinnig verby wees, met die vleis in die toeknyprooster is dit gemaklik om te beheer oor die vlamme, tot perfeksie., sommer so terwyl jy ...
Read moreRegop Hoender “flattie” oor die kole
Niks gesukkel en geen gemors van souse nie. Sit en kuier lekkerte, maak tyd vir die een 1 Groot Heel Plaashoender Suurlemoensap Portugese Hoender speserye Sout en Peper na smaak *Toeknyprooster Was die hoender deeglik onder lopende koue water, kyk vir los veertjie; veral om die vlerkies en verwyder dit ...
Read moreStaan Ribbetjie
Staan en sit kuier om die vuur en staar vir die vlamme lekkerte, maak tyd vir die een 1 Lams/skaapribbetjie 125 ml Suurlemoensap Sout en Peper Toeknyprooster Maak seker die bene aan die bokant hegkant van die ribbes is gekraak (deur gekeep) *Opsioneel – Sny die vetkant met n skerp ...
Read morePeri Peri Hoenderlewertjies in die Potjie
Vinnige kamp ontbyt of heerlik as voorgereg by braai, of sommer maar net vir wanneer die lus jou beetpak ! . 2 x 500 g hoenderlewers, ontdooi, afgespoel en in stukke gesny 2 uie, fyngekap 3 knoffeltoontjies, gekneus 3 groen brandrissies, in lengte deur gesny 80 ml olie 150 ml ...
Read morePrego Hoender Kebabs
Vinger aflek lekkerte . 1 kg ontbeende hoenderborsies – met die velletjie aan – in blokkies gesny (so 4cm by 4 cm groot) Marinade: 300 ml Prego sous 10 ml sout 5 ml fyn gemmer 5 el appelkooskonfyt 1 el bruinsuiker . Meng al die bestanddele vir die marinade en ...
Read moreMayonnaise en Kaas Broodjie
Heerlik as braaivleis bygereg of sommer so op sy eie . Jy het nodig; . 500 ml koekmeel 20 ml bakpoeier 250 ml volroom melk 2 groot eiers – geklits 125 ml mayonnaise mespunt sout 20o g gerasperde cheddar kaas 5 ml gemengde droë kruie So gemaak: Voorverhit die oond ...
Read moreHeel Sout Skaapribbetjie oor die Kole
Lek jou lippe af. Stadig. Stadig. Stadig. — Vat jou tyd. Of jy nou drink of nie. Langs die vuur vir 2 ure of so werk goed, laat daai vetjies lekker uitbraai. Hy braai en skroei ‘n biejtie. . Jy benodig: 1 heel lams/skaapribbetjie vroeg uit die yskas gehaal en ...
Read more“Flamed grill” Heel Biefstuk oor die kole
Hoe ook al, ‘n heel Biefstuk braai is fantasties op die kole . 1 tot 2 kg Silveside of Sirloin Biefstuk; vroeg uit die yskas , uit sy verpakking verwyder en bring na kamertemperatuur Olyfolie 125ml Suurlemoensap 3 el Botter Swart peper en sout na smaak ***Goeie hardekool hout . ...
Read moreHeel Hoender “flattie” oor die kole
1 lekker groot plaashoender sowat 1 liter marinade van jou keuse, met paar druppels kookolie by gemeng sout en peper na smaak . Was daai hoender nou deeglik onder lopende koue water, kyk vir los veertjie; veral om die vlerkies, en verwyder dit. Plaas die hoender met rugkant na onder ...
Read more