Loader
Most Rated
Plaatkoekies

2 eiers 125 ml suiker...

forkforkforkforkfork

WenResepte van die dag

 

  • Soppoeier Broodjie

    forkforkforkforkfork Average Rating: (0 / 5)

    (nie nodig om te laat rys nie) – ***JPetro*** 500 gram “self raising flour”500 ml karringmelk1 pakkie wit uie sop1 koppie gerasperde kaas Meng alles saam, sit in pannetjie en bak in oond vir 1 uur by 180º.

    Read more
  • Heerlike Poeding

    forkforkforkforkfork Average Rating: (3.9 / 5)

    Hierdie is nog ‘n variasie op ‘n tipe asynpoeding, maar dis een van die lekkerstes wat ons nog gemaak het. Dis nou al baie jare ‘n staatmaker in ons familie. En as jy gelukkig genoeg is om oorskiet te hê, smaak dit net so lekker opgewarm. Deeg: 1 Eier 125 ml Suiker 30 ml Appelkooskonfyt […]

    Read more
  • Skaapnek en Groenboontjie bredie

    forkforkforkforkfork Average Rating: (4.2 / 5)

    So eenvoudig maar hartskos. Ou gunsteling gewees in baie van ons grootword huise, treffer keer op keer . Jy het nodig: 1 kg skaapnek, in skywe gesaag 1 el botter 2 uie, gekap 2 knoffelhuisies, fyn gekap 2 groot wortels, geskil en stukke opgesny 250 g groenboontjies, grof opgekap 3 groot aartappels – geskil en […]

    Read more
  • Anys Beskuit

    forkforkforkforkfork Average Rating: (3.6 / 5)

    Onthou dae Anys Beskuit 2.5 kg koekmeel 15 ml sout 3 x 10 g pakkies kitsgis 250 ml anys saad – jy kan minder gebruik 250 g gesmelte botter 1 x 397 g blik kondensmelk louwarm water Meng die koekmeel, sout, gis en anys. Meng botter / kondens melk saam en voeg by droe bestanddele. […]

    Read more
  • Aarbei Jogurtkaaskoek

    forkforkforkforkfork Average Rating: (4.3 / 5)

    Onderlaag 125 Ml Aarbeikonfyt 60 Ml Kookwater 1 Pak (500 G) Vingerbeskuitjies Eerste Laag 200 G (1 Houer) Geroomde Maaskaas 250 Ml Volroom Aarbeijogurt 125 Ml Strooisuiker 30 Ml Koekmeel 2 Ekstra Groot Eiers Bo-Laag 200 G (1 Houer) Geroomde Maaskaas 250 G Vars Aarbeie, Skoongemaak En Verpulp 15 Ml Gelatien 30 Ml Koue Water […]

    Read more
  • Ben se Hamburger

    forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

    Ek deel graag met julle een van my (en my seun) se gunstelinge: ALLERLEKKERSTE HAMBURGERS – Ben van der Merwe – via Facebook 1 kg steakmaalvleis; 15 ml (1 e) fyn koljander; 5 ml (1 t) fyn kaneel; 2 uie, fyn gekap of gerasper; 3 knoffelhuisies, fyn gekap; 5 ml (1 t) vars gemmer, gerasper; […]

    Read more

What's Hot

  • Nageregte

    Melktert

    Geskiedenis van Melktert Melktert, letterlik vertaal as “melktert” in Afrikaans, is ‘n ikoniese Suid-Afrikaanse nagereg met ‘n ryk geskiedenis wat strek terug tot die… ...more

  • Tradisioneel

    Bobotie

    Geskiedenis van Bobotie Bobotie is ‘n tradisionele Suid-Afrikaanse gereg met ‘n ryk geskiedenis wat die uiteenlopende kulinêre invloede van die streek weerspieël. Die gereg… ...more

  • Potjiekos

    Beesstertpotjie

    Sous 60 ml Brandewyn750 ml droë rooiwyn375 ml blatjang125 ml Worcestersous125 ml tamatiesousbotterbone se vloeistof1 pakkie beesstertsoppoeier250 ml kookwater30 ml gemengde, gedroogde kruie30 ml… ...more

  • Brood

    Karringmelk-en-kruiebrood

    500 g bruismeel2.5 ml sout5 ml roosmaryn2.5 ml gedroogde origanum1 ui, gerasper5 ml gekapte knoffel250 ml gerasperde kaas250 ml karringmelk Metode Meng al die… ...more

Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!